Affiplaas Natuurlike Handeroom
Voed. Beskerm. Herstel.
Ons handeroom is ryk, maar nie vetterig nie – perfek vir daaglikse gebruik!
Gemaak met tallow as basis vir diep voeding, olyfolie vir sagtheid, Aloe ferox vir herstel, en roosmaryn essensiële olie vir ’n vars, kruie-geur.
100% natuurlik
Trek vinnig in
Sag op sensitiewe vel
Ideaal vir droë, gekraakte hande
Wanneer jou hande bietjie ekstra liefde nodig het, is hierdie die room wat werk.
Probeer dit en voel die verskil!